Jaarboeke

Sportsielkunde 210


 
Modulekode MBK 210
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring Hierdie module fokus primêr op die toepassing van praktykgerigte sportsielkunde. Daar word veral gefokus op prestasiebevorderingbeginsels en -tegnieke. Die student word blootgestel aan eenvoudige sportsielkundige vraelyste wat motivering, aktivering en sielkundige tegnieke bepaal. Die sielkunde van beserings en uitbranding word ook behandel.

Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Aanbiedingstydperk Kwartaal 1 en Kwartaal 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences